Saturday, July 16, 2011

Ms. Adriana Stuijt: Request [#2] for Professional Clarification & Evidence Regarding Your Allegations





I write in response to your comment at: Onafhanklike Afrikaner-selfbeskikkings Ekspedisie (OASE): OASE en die VVK

16. Adriana Stuijt | Julie 16, 2011 at 10:56

Dit is my persoonlike ervaring met Lara Johnstone oor die jare heen al, dat sy die tipiese rol speel van ‘n ‘agent provocateur’. Sy infiltreer ‘regse’ organisasies en skryf dan aaklike aantygings en briewe aan die individuale lede – gebruikmakend van ‘n magdom skuilname soos Lara Zhivago en baie, baie ander. Sy sorg sodoende ook vir bittere tweespalt in elke groep wat sy by aansluit. Ek het besluit dat haar emosionele probleme van so’n ernstige aard is dat sy nie n ordentlike debat kan voer sonder om mense om die mees gruwelike wyse te beledig en insinuasies oor hulle te publiseer nie. Ek glo eintlik min van wat sy beweer: ek is byv. ook nie so seker dat sy so ‘diep ingegrawe’ is by die VVK as wat sy beweer nie. Ek wens julle verder alle sterkte toe met al jul ondernemings. Ek dink dit is belangrik en dringend dat ‘n mens nie meer agent-provocateurs moet toelaat om jul gesamentlike doelwitte — outononomie in hul eie grondgebied vir die volk — te laat befoeter nie. Ek bid vir julle almal.

Read more »

No comments:

Post a Comment

 

FREE HOT VIDEO 1 | HOT GIRL GALERRY 1

FREE HOT VIDEO 2 | HOT GIRL GALERRY 2

FREE HOT VIDEO 3 | HOT GIRL GALERRY 3

FREE HOT VIDEO 4 | HOT GIRL GALERRY 4

FREE HOT VIDEO 5 | HOT GIRL GALERRY 5

FREE HOT VIDEO 6 | HOT GIRL GALERRY 6

FREE HOT VIDEO 7 | HOT GIRL GALERRY 7

FREE HOT VIDEO 8 | HOT GIRL GALERRY 8

FREE HOT VIDEO 9 | HOT GIRL GALERRY 9

FREE HOT VIDEO 10 | HOT GIRL GALERRY 10

FREE HOT VIDEO 11 | HOT GIRL GALERRY 11